Is jy 'n expat wat jou kinders wil leer oor die Afrikaanse kultuur? Hier's jou alles-in-een-gids – die perfekte byvoeging vir die wat homeschool, of om die etenstafelgesprek bietjie op te kikker.
Die gids bevat 9 interaktiewe modules van 5 hoofstukke elk, wat jou, jou kroos, of vreemdelinge leer van die lekkerste mense: Afrikaans-sprekendes.
Modules sluit in:
Wie is Afrikaans? Geskiedenis
Hoe vier Afrikaans? Tradisies
Hoe sing Afrikaans? Musiek
Hoe skep Afrikaans? Kuns
Hoe eet Afrikaans? Kos
Hoe praat Afrikaans? Taal
Hoe speel Afrikaans? Sport
Hoe doen Afrikaans? Maniere
Hoe vertel Afrikaans? Stories
Beskikbaar in PDF-formaat.
Geskep deur 'n professionele leerontwerper – en 'n Saffa wat haar kroos wil leer van die beste mense daarbuite.