Hoe laat is 'nou-nou'? Jy word genooi na ‘n braai wat 2pm begin. Hoe laat daag jy daar op?
Hier's jou kans om te bewys hoe goed jy die Afrikaanse kultuur ken ... of jou kans om meer uit te vind op 'n prettige manier!
Lekker mense: Die Bordspel is vir lekker mense. Perfek vir gesinne of 'n lekker aand saam met vriende.
Toets jou kennis in verskeie kategorieë:
Sosiaal
Kommunikasie
Geskiedenis
Kos & tradisie
Kuns & kultuur
Maar moenie te gemaklik raak nie: daar is spesiale geleenthede ('n trippie Binnelandse Sake toe) en scenario-kaarte (die gasheer dring aan dat jy nog kos inskep al is jy vol. Wat doen jy?) wat jou pad duwweltjies kan gee.
Hoe wen jy? Kom eerste by die eindpunt met die meeste regte antwoorde.
Geskik vir 2+ spelers. Ouderdom 10+ jaar.