Is jy 'n Saffa oorsee?*

Behou en bevorder Afrikaanse kultuur met ons prettige produkte.

*Local is ook lekker

Die ligte is aan in die winkel.

Die produkte sal wel eers nou-nou beskikbaar wees.

Ondersteun ons nou al deur jou bestelling vooraf te plaas.

Andersins, sit jou naam op die waglys.

Ons hou van nuuskierige agies … koekeloer bietjie wat hier aangaan …

Sit my op die waglys!
Sit my op die waglys!
Sit my op die waglys!